Yahoo India Web Search

Search results

  1. en.wikipedia.org › wiki › Eben_DöngesEben Dönges - Wikipedia

    Theophilus Ebenhaezer Dönges (8 March 1898 – 10 January 1968) was a South African politician who was elected the state president of South Africa, but died before he could take office, aged 69.

  2. Eben Dönges High School (Hoërskool Eben Dönges) is a government-funded high school in Kraaifontein, Western Cape, South Africa.

  3. af.wikipedia.org › wiki › Eben_DöngesEben Dönges - Wikipedia

    • Vroeë Lewe
    • Koerantman
    • Toetrede Tot Die Politiek
    • Amper Eerste Minister
    • Kultuurlewe
    • Gesinslewe en Laaste Jare
    • Nalatenskap
    • Werke Gepubliseer
    • Bronne
    • Eksterne Skakels

    Dönges was die seun van eerw. Theophilus Christiaan Dönges en Cornelia Hendrika Appeldoorn Cruywagen. Hy het in Kroonstad en Boshof skoolgegaan en het in 1915 aan die Hoërskool Robertson gematrikuleer. Hy is vir harde werk beloon met die Thomas Louwbeurs en is gevolglik na die Victoria-kollege waar hy ’n aktiewe rol gespeel het in die studentelewe ...

    Na sy terugkeer in Suid-Afrika het Dönges in 1924 redakteur van die nuwe weekblad van die NP, The South African Nation, geword en dit gebly tot die einde van die blad se bestaan in 1928. Tergelykertyd was hy van Julie 1924 tot Julie 1927 assistent-hoofredakteur van Die Burger

    Benewens sy dubbele redaksionele betrokkenheid is hy ook in 1924 in Pretoria tot die Transvaalse balie toegelaat en nadat hy sy werk by Die Burger bedank het, is hy in 1927 tot die Kaapse balie toegelaat. Van 1929 tot 1939 het hy as deeltydse regsadviseur vir die Kaapse Provinsiale Administrasie opgetree, hoewel hy reeds in 1937 tot die Vrystaatse ...

    Op 18 November 1953 het Dönges Malan as leier van die Nasionale Party (Die HNP het sedert 1951 as die Nasionale Party bekend gestaan) in Kaapland opgevolg. Met die premiersverkiesing in 1954 is sy naam as ’n moontlike kandidaat vir die premierskap genoem, maar hy het nie belanggestel nie. Met die afsterwe van J.G. Strijdomin 1958 het hy hom wel vir...

    Dönges het hom deurentyd beywer vir die Afrikanersaaken op politieke, kulturele en ekonomiese gebied diep spore getrap deur leiding te gee in die opheffing van sy volk wat in vele opsigte nog tweede viool moes speel teen die Engelse. Hierna het hy egter ’n tyd lank op die voorpunt van kulturele en ekonomiese gebeure beweeg. Hy het ’n prominente rol...

    Op sportgebied het Dönges graag rugby, tennis, krieket en gholf gespeel. As student was hy die kaptein van die Universiteit van Stellenboschse krieketspan en later ook ’n paar jaar lank kaptein van die parlement se krieketspan. Dönges is op 10 Januarie 1968 ná agt maande in die Groote Schuur-hospitaal oorlede. Hy is met staatseerbetoon vanuit die G...

    Hy het die postuum eerbewyse ontvang wat aan 'n voormalige Staatspresident toegeken is: 'n staatsbegrafnis en sy beeltenis op die voorkante van die 1969 silwer 1 Rand munte. In Kraaifontein is die Hoërskool Eben Dönges na hom genoem en op Bothaville die Primêre Skool Eben Dönges. Op Worcester is die Eben Dönges-hospitaal (nou die Worcester-hospitaa...

    The liability for safe carriage of goods in Roman Dutch law(1928)
    Municipal law(1940) saam met regter L. de V. van Winsen
    Die toekomsrol van die Reddingsdaadbond in ons ekonomiese lewe(1943)
    The new South African citizenship(1949)
    Swart, M.J.; Venter, W.J. Beyers, C.J. (red.). Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek. Pretoria: Chris van Rensburg nms. die RGN. p. 962. ISBN 0-7969-0419-7.
    Schoeman, B.M. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika, 1910–1976. Pretoria: Aktuele Publikasies. p. 513. ISBN 0-620-02368-6.
  4. Welcome to Eben Dönges High School. Eben Dönges is a dual medium (Afrikaans / English) high school catering for learners from grades 8 to 12. Read More.

  5. We are proud to announce that Eben Dönges Class of 2024 is hosting biggest car show ! 🛻🚗🚙🏍🏖🏆😎🌞🌭 Come and support this awesome event and enjoy the music, cars and much more. 🏖🏆😎🌞🌭 Date: Saturday 24th February 2024 Location: Eben Dönges High School Time: 9 AM - 3 PM Kids under 12 : Free Walk-ins R20 ...

    • 284
  6. Eben Dönges High School, Cape Town, Western Cape. 685 likes · 17 talking about this. At Eben Dönges High School we strive for quality skills based...

  7. Eben Dönges is a dual medium (Afrikaans / English) high school catering for learners from grades 8 to 12. We are situated on the north eastern fringe of Cape Town, in a suburb called Kraaifontein.

  8. People also ask