Yahoo India Web Search

Search results

  1. Jun 28, 2024 · Lieb Welgehawe, word wonderlik vertolk deur Tobie Cronjé (75), terwyl die laerskoolonderwysers wat soms nes die kinders ’n sterk hand nodig het, gespeel word deur Pietie Beyers (Earl Marais), Jua­nita de Villiers (Ada Benade), Laura-­Lee Mostert (Driena Matthee) en Solomon Cupido (Charl Nolte).

  2. Jun 24, 2024 · Die innemende Tobie troon as ‘n vars bries in ons glansbehepte millenniumbestaan met oordonderde celeb-gezoer wat ware talent en toorkrag beduiwel. Nie onse Tobie s’n nie. Hy is ‘n taai lewensoorlewende wat op 75 wis van groter vistas en stil- en kleinword binne jouself.

  3. 5 days ago · Marijke van der Westhuizen en Tobie Cronjé in ‘Pronk Primêr’. Dis jammer dat die kykNET-komedie Pronk Primêr Maandag begin terwyl die komedie Die Fakulteit nog op e.tv. te sien is. Ongelukkig herinner die een jou ietwat aan die ander een.

  4. Jun 17, 2024 · Tobie Cronjé as mnr. Welgehawe, Pronk Primêr se skoolhoof.

  5. 5 days ago · Welkom by Pronk Primêr, 'n laerskool op 'n klein dorpie waar 5 vriende en hul eertydse skoolhoof, Mnr. Welgehawe, steeds na al die jare werk. Kom verken die daaglikse lewe en uitdagings wat onderwysers in die gesig staar, binne en buite die klaskamer. #PronkPrimêr begin Maandag 1 Julie op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.

  6. 2 days ago · Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees. Tobie Cronjé lees PG du Plessis se verhaal “Genis, geeste en gesies” voor. Die verhaal het oorspronklik in Koöperasiestories op Donderdag, in 1980 deur Perskor uitgegee, verskyn. Medewerkers. Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust.

  7. Jun 20, 2024 · Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees. Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal “’n Poort deur die koue” voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn. Medewerkers.